
#91 Operasie Umbra – Episode 91
Loading player...
Soms voel party nagte net langer as ander. Agent Roux Koekemoer en Janine Koekemoer beleef so ʼn lang nag na ʼn baie noue ontkoming! Direkteur Frans Ludik wys sy staal en snel hulle te hulp. Maar Gansvlei is deesdae berug daarvoor dat ʼn skynbare oplossing net die begin van ʼn nuwe en meer ingewikkelde raaisel is.

