
#104 Operasie Umbra – Episode 104
Loading player...
Gansvlei Hospitaal is bedrywig. Die verhaal van die nagmerrienag word langer. Net toe dit lyk asof Malan van Wyk in stilte verdwyn het, maak hy sy verskyning, venyniger as voorheen. “Dis een man met wie jy nie swaarde wil kruis nie,” het Francis Gerwel nog laas gewaarsku. En sy was reg.

