
#107 Operasie Umbra – Episode 107
Loading player...
Karien Carstens kry vanuit ʼn onverwagte oord ʼn handvol nuttige getuienis oor delikate gebeure. Eers sorg dit vir ʼn ligte depressie, maar dan staan sy op om reg en geregtigheid te laat geskied. En waar sy gaan, bring sy ontnugtering. Maar nie almal aanvaar gelate die inkriminerende getuienis waarmee sy rondloop nie.

