
#108 Operasie Umbra – Episode 108
Loading player...
Karien Carstens se voortvarendheid haal haar in. Brand van Blerck sit krom agter sy skootrekenaar en tik aan die verhaal van ‘Operasie Umbra’. Hy doen dit nie omdat hy dit wil doen nie, maar omdat hy nie sy laaste jare in ʼn tronk wil deurbring nie. Die vraag is: Hoeveel van die volle waarheid moet hy skryf om uit die tronk te bly?

