Aanlyn pornografie: Hoe beskerm ek my kind?

Loading player...
Onlangse navorsing deur die Youth Research Unit by Unisa se bureau vir marknavorsing toon dat meer as die heflte (55%) van jong Suid-Afrikaanse kinders gereeld pornografie aanlyn kyk.
Nicole dos Santos, hoof van ontwikkeling by Penryn, het met Ludi en Mireille gesels oor wat ouers kan doen om hul kinders daarteen te beskerm.
1 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min