Charles van Onselen - In Sy diens

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “In Sy diens” uit ‭‭ ‭‭KOLOSSENSE‬ ‭3:23-24‬ ‭AFR83‬‬
“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan.”
14 Sep 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Nadio Olivier vra gebed vir Centurion

Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval Centurion, op die 11de April.
8 Apr 10AM 18 min

Johannes Wolfaardt - Struggling Stains

Johann Els speaks to Johannes Wolfaardt about how the Lord restored his life after numerous suicide attempts as a result of rejection and abuse as a child. He is the founder of United for Change SA, and the name of his book is “Struggling Stains.”
7 Apr 10AM 11 min

Kalaharistories - Die een wat wag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die een wat wag” uit Psalm 103:12
9 Apr 11AM 6 min

Wynand du Preez - Die gee van tiendes

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28
9 Apr 11AM 5 min