ToekomsVenster: Geen afspraak om met Hom te kuier nodig

Loading player...
Mag ons waardige burgers wees. Mag sy Koninkryk op aarde uitbrei en mag die volkere van die wêreld sy heerskappy erken en beleef.
19 Sep 2022 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min