Living Ball Ministries

Loading player...
Wat `n heerlike kuier met Franna en Charmaigne Cillie, oor hulle voltydse bediening, Living Ball ministries. Sport word die gesprekspunt om die goeie nuus van Jesus met mense van alle ouderdomme te deel.
25 Sep 2022 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots ( Episode 2 )

Ek en Katryn gesels verder oor haar pad na genesing fisies, emosioneel en geestelik, en hoe ons nie sonder die liggaam van Christus kan funksioneer nie. Skakel in vir hoop en inspirasie.
5 Apr 32 min

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min

Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van…
22 Mar 33 min

Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)

Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.
8 Mar 28 min