Musikale teater-sangeres, Elizca stel nuwe enkelsnit, 1980 bekend

Loading player...
Elizca gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor haar musikale reis en haar jongste enkelsnit.
7 Nov 2022 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min