Bergrede: Moenie Kwel nie!

Loading player...
Wanneer Jesus sê ons moet onsself nie kwel nie, wat is Sy hart daaragter? Wat bedoel die volgende, wanneer Hy sê, in Matteus 6:25, "Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?"

Luister saam onderwyl Charles en Cathy van Onselen die Skrif bespreek
30 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min