Zantie Swanepoel – Ons is Almal Moeg

Loading player...
God weet ons is moeg en alles voel net te veel. Ons kry in Hom ons krag en dan weet ons, ons gaan dit maak.
7 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Om die Wêreld te Verander Beteken om Eers die Mense Daarin Lief te Hê

In hierdie oggendgesprek op Radio Kaapse Kansel 729 AM gesels Zanti Swanepoel met Anton oor haar tema: "Changing the world means loving the people in it first." Sy begin by die waarheid dat ons in God se beeld gemaak is, en daarom wil ons die wêreld verander en Sy koninkryk…
11 Nov 11 min