Die sleutel tot potgooi-sukses? Ontwikkel jou nis

Loading player...
Die sleutel tot 'n suksesvolle potgooi lê daarin om jou nis te vind en te ontwikkel. So sê Jacques Basson, gesoute verkoops- en bemarkingsbestuurder wat sewe jaar gelede die Afrikaanse sakepotgooi, Klipkouers, begin het - terwyl hy nog kniediep sy eie sakebelange in die buiteland gehad het.
13 Jan 2023 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes