Bergrede: Bid en vir julle sal gegee word...regtig?

Loading player...
Hoe baie van ons as gelowiges kan nie deel in die ervaring van 'onbeantwoorde gebed' nie? Of was dit werklik onbeantwoord...?

Is God dan nie 'n waarmaker van Sy Woord nie?
Verseker is Hy!

Wat bedoel Jesus dus wanneer Hy sê “Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.” ‭‭MATTHÉÜS‬ ‭7‬:‭7‬-‭8‬ ‭AFR53

Sluit aan by Charles van Onselen en Louwrens Viljoen terwyl hul indelf in die heerlikheid van hierdie Skrif.

Mag dit vir jou tot seën wees.‬‬
2 Feb 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min