Mevrou verbreek die 11de gebod

Loading player...
Mevrou het ‘n dilemma … mag ‘n mens foto’s opskeur? Nie ál die foto’s nie, maar daai oues wat jy nog gehou het vir wie-weet-hoekom en wie-weet-wie. Foto’s waarop jy niemand meer herken nie op plekke wat jy nie meer kan onthou nie. Die een Mevrou wil net skeur, die ander Mevrou lig ‘n wenkbrou.
27 Feb 2023 Afrikaans South Africa Comedy · Personal Journals

Other recent episodes

40 is Fabulous I

Mei 2026 is die maand waarin Jacaranda FM haar 40ste verjaarsdag vier. Aangesien hierdie radiostasie 'n groot deel van albei hulle lewens is, het Gerda de Sousa en Dianne Broodryk besluit om dit te vier op die beste manier wat hulle kan – deur hulde te bring aan hulle veertigs…
18 May 27 min

Mevrou vier die veertigs

Mevrou Mevrou is terug met ’n spesiale mini-reeks om Jacaranda FM se 40ste verjaarsdag te vier. In egte Mevrou styl, wonder Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nie net hoe veertig deesdae lyk nie - hulle gaan ook oor tot aksie. Die Mevrouers lag, kla, knyp die oë toe, vra…
15 May 1 min

Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het

Mevrou kyk terug op die jaar wat was, en al die kere wat dit gevoel het of daar ’n slang was wat reg gelê het om te pik. Dié jaar was egter nie net een van weg hardloop van slange nie, Mevrou het ook ’n paar goeie lesse geleer en…
14 Dec 2025 24 min

Mevrou beplan ‘n Desember partytjie om wraak te neem teen die bure

Mevrou is hierdie Fees Seisoen by die huis, en is besig met ’n plan vir ’n groot Desember swembad partytjie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het agter gekom hulle het tussen die twee van hulle ’n rook masjien en ’n disko bal wat hulle nou wil inspan vir ’n…
1 Dec 2025 19 min

Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word

Mevrou het met ’n skok agter gekom dat haar gesin van drie nie hulle eie Whatsapp groepie het nie! Hoeveel Whatsapp groepies moet mens hê en wanneer kan jy maar jouself afhaal en die groepie toemaak? Gerda de Sousa en Dianne Broodryk delf in die status van hulle Whatsapps in…
24 Nov 2025 23 min