Op Saterdag 28 Maart gesels Halrika Breytenbach, kommunikasiekonsultant, vryskutjoernalis, skrywer en stigter van die musiekbediening, Halrika Music Ministries op Kopskuif. Halrika gesels oor haar debuutkinderboek, “Gertruida Gans leer ‘n les”, wat pas by Naledi Uitgewers verskyn het. Verder gesels sy oor haar liefde vir woorde en die opbouende krag daarvan…
Dink jy ooit daaroor of jy regtig genoeg vir jouself dink? Hoekom is dit so maklik om net saam met ander se denke te gaan, en hoe ontwikkel ’n mens jou eie, onafhanklike denke? Sielkundige, dr. Sonia Joubert, gesels op Kopskuif oor die krag van denke. In hierdie insiggewende gesprek…
Luister na ons eksklusiewe podcast met Selby Williams, die gewilde sanger en liedjieskrywer wie se musiek vol siel en hoop is. Hy gesels oor sy nuwe enkelsnit “Fix the Vibe” en deel insigte oor sy optrede by die KKNK. Sluit aan en laat “Fix the Vibe” jou temalied vir 2026…
In hierdie inspirerende podsendings-episode deel Gera Louw, direkteur van Studio Spotlight, praktiese wenke om kreatiwiteit by jong talent wakker te maak en te ontwikkel. Geïnspireer deur Albert Einstein se bekende aanhaling dat verbeelding belangriker as kennis is, verduidelik sy Studio Spotlight se unieke holistiese benadering tot die ontwikkeling van kreatiwiteit…
In hierdie inspirerende podsendings-episode gesels die verskilmaker Beverley McKelly oor taal en identiteit. Sy deel waardevolle insigte oor lewende erfenis, kultuurruiling en die belangrikheid van gemeenskap in die bewaring van kultuur. Beverley vertel ook hoe die ATKV-tak Sommer Net Ons ’n sterk en onwrikbare baken in haar gemeenskap geword het…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.