NWK ploeg terug in gemeenskappe

Loading player...
Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid is iets wat NWK na aan die hart lê, veral wanneer dit kom by die opheffing van die jeug. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels nou met Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK, om meer uit te vind.
17 Apr 2023 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes