Orania se klein bevolking - 'n ekonomiese tweesnydende swaard

Loading player...
Orania se klein en hegte bevolking is 'n tweesnydende swaard vanuit 'n ekonomiese perspektief. Die voorsitter van die Orania Kamer van Koophandel en Nywerheid, Tony Correira, sê aan OFM Sakeuur dat hoewel die gemeenskap in staat is om onafhanklik baie ekonomies te bereik, hul klein bevolking dit moeilik maak om ander sakegeleenthede te benut.
22 Jun 2023 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes