Psalm 14 - Die dwaas dink daar is geen God nie

Loading player...
Psalm 14 is nog een van daardie kragtige Psalms, wat die kritiese noodsaaklikheid van die erkenning van God as Soewereine Vader onderstreep. Ontdek saam die Heerlikheid van die Psalm saam met Louwrens Viljoen en Charles van Onselen
29 Jun 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min