In gesprek met akteur Jean Henry oor sy rol in Diepe Waters.

Loading player...
Diepe Waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem.
Jean Henry kom gesels met my oor sy karakter Arno en al die drama. Diepe Waters is op kykNet te sien.
13 Sep 2023 9AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes