TLU SA Kongres kyk na oplossings vir landbou-uitdagings

Loading player...
Die TLU SA se 2023-kongres se fokus was om oplossings vir die landbousektor se huidige uitdagings te kry. Die hoofbestuurder Bennie van Zyl deel met OFM Sakeuur die hoogtepunte van verlede week se kongres. Die tema was Vier Seisoene van Landbou.
14 Sep 2023 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes