Wilhelm Lichtenberg - The Prayer

Loading player...
Johann Els gesels met die bekroonde klassieke sanger en kardiotorokale chirurg, Dr. Wilhelm Lichtenberg. Hy is ’n ambisieuse en veelsydige sanger wat nie bang is om “ongewone projekte’’ saam met internasionale kunstenaars aan te pak nie, in die geval die liedjie The Prayer saam met van die Hollandse sopraan en Holland’s Got Talent-wenner Amira Willighagen.
14 Nov 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

John Ringo Beukes ken God se genade

Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens deel oor hoe hy; deur sy geloof in Jesus Christus, die donker bendelewe en tronkbestaan vaarwel toegeroep het.
12 Nov 9AM 32 min

Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.”
11 Nov 10AM 3 min

Huweliksfokus: Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie.”
11 Nov 9AM 4 min