SARB hou rentekoerse onveranderd

Loading player...
Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het besluit om die repokoers onveranderd te hou op 8,25%. Aubrey Larkins, 'n ontleder van Efficient Private Clients, sê aan OFM Sakeuur dat Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, die besluit geneem het ondanks die hoër inflasie. Dit het in Oktober tot 5,9% gestyg teenoor 5,4% in September.
23 Nov 2023 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes