Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”

Loading player...
Sing jy in ’n restaurant of kroeg? Is jy die plaaslike karaoke-ster? Is jy ’n gereelde agtergrond- of sessiesanger? Of selfs ’n gevestigde sanger? Dan is kykNET se nuwe musiekspeletjiesprogram, “Oppi noot”, dalk die groot geleentheid waarvan jy droom.
29 Nov 2023 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes