Ondernemings, inwoners in Winburg ly weens wateronderbrekings

Loading player...
Michael Landsman, direkteur en stigter van Lesawell, het aan OFM Sakeuur gesê die Winburg-gemeenskap het ná weke van wateronderbrekings ’n petisie onderteken. Dit sal aan verskeie staatsdepartemente oorhandig word.
5 Dec 2023 8AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes