Vaal se ekonomie sukkel, maar daar is hoop

Loading player...
Die president van die Goue Driehoek Sakekamer (GTCOC), Jaco Verwey, beklemtoon dat hoewel alle oë op ArcelorMittal SA se herstrukturering en afleggings gerig is – ’n proses wat hy beklemtoon in hierdie stadium onvermydelik is, is daar ander noemenswaardige ondernemings wat moes sluit ween die ekonomiese toestande.
12 Dec 2023 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes