Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete – maar vra die moeilike vrae: 👉 Word die term “eko” nie dalk te maklik gebruik nie? 👉 Kan menslike ontwikkeling en sensitiewe natuurgebiede werklik saam bestaan? 👉 Wat is die regte resep om balans te skep tussen bewaring en vooruitgang?…
Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
Food Lover’s Market officially opens its brand-new store in Hartenbos tomorrow – and from what we heard in our conversation, this is more than just another supermarket. From left to right, Danny in conversation with Dimitri Gaffley (Coastal Divisional Manager) and Johann Swanepoel (Hartenbos Store Manager). They shared their vision…
Die Tuinroete word oral beskou as ’n ware natuurparadys – en dit is nie toevallig nie. Dit is danksy die mense en organisasies wat hier woon, wat dit respekteer en daagliks werk om dit te bewaar. Vanoggend gee ons ’n breë oorsig van nie-winsgewende organisasies wat ’n groot rol speel…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.