Die Stem van die Here

Loading player...
Hoe praat die Here met ons? Uiteraard deur Sy Woord, ja; maar is daar ander maniere ook? Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Muller Crauwkamp gesels oor enkele aspekte daarvan vanuit die Heerlikheid van Psalm 29. Skakel ook gerus in elke Donderdag 11:05vm-12:00nm op 657AM, of www.radiokansel.co.za vir die program. Mag die Woord vir jou tot seën wees!
11 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min