Rooivleisbedryf gereed vir Saoedi-Arabië

Loading player...
Suid-Afrika se rooivleisbedryf – van die boere tot die slagpale en organisatoriese liggame – is gereed om na Saoedi-Arabië uit te voer. Dewald Olivier, uitvoerende hoof van die Rooivleisbedryfsdienste, het op die OFM Sakeuur beklemtoon hoe belangrik die ooreenkoms tussen die twee lande is. Saoedi-Arabië beplan om in Augustus rooivleis vanaf Suid-Afrika te begin invoer.
18 Jan 2024 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes