Die AmberMacs Macadamia Expo 2024 vind op 8 en 9 Februarie weer in die Laeveld plaas. AmberMacs bestuurder, Philip Moufarrige, gesels met Sonop Ontbyt.
SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
Daar tans geen planne is om Witrivier se naam na Vundzile te verander nie. Die voorgestelde naamsverandering waaroor ons vroeër berig het was ons Aprilgekgrap. Linda Grimbeek van die KLCBT vertel.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.