Vrystaatse onderneming Anke Products wil wêreldwyd uitbrei

Loading player...
Suid-Afrika se mark vir produkte om jou huis lekker te laat ruik bly groei soos blyk uit die sukses van Anke Products in Parys in die Vrystaat. Die onderneming het baie uitgebrei sedert sy ontstaan in 2017. Marcell Hattingh, een van die direkteure, het met OFM Sakeuur se Kayla Barker gepraat.
1 Feb 2024 3AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes