Tema vir die dag: mislukking in perspektief

Loading player...
Wynand en Janine gesels oor: "Beweeg van mislukking tot sukses"
HEBREËRS 11:34 AFR53
En wat sal ek nog meer sê? Want die tyd sal my ontbreek as ek van Gídeon, Barak en Simson en Jefta, Dawid en Samuel en die profete sou verhaal, wat deur die geloof koninkryke oorweldig het, geregtigheid uitgeoefen, beloftes verkry, bekke van leeus toegestop, die krag van vuur uitgeblus, die skerpte van die swaard ontvlug, krag uit swakheid ontvang het, dapper gewees het in die oorlog, leërs van vreemdes op die vlug gedryf het.
6 Feb 2024 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele Smith: Peace is trust

Andie Stelle-Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Peace is trust” from Phil 4:4-7 and Matthew 6.
13 Nov 12AM 4 min

Onblusbaar loop op die golwe

Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook.
12 Nov 1AM 23 min

Francois Barnard Hoe kan dit wees

Janine van Niekerk gesels met Francois Barnard wat saam met Anja en Henrico Fourie ‘n nagmaal aanbiddingslied opgeneem het met die naam: Hoe Kan dit Wees.
11 Nov 12AM 15 min

'n Nuwe stem op 'n Dinsdagoggend op Goeie Nuus Tyd...

Wynand Rossouw gesels met 'n nuwe stem op Radio Kansel: Rudi Botha. Rudi bring op 'n Dinsdagoggend net na 7h00 'n Christelike perspektief op die nuusgebeure in die wêreld, net hier op Radio Kansel. Ons leer hom bietjie van nader ken…
10 Nov 1AM 20 min