Vrystaat Landbou spreek kommer uit oor minimumloon-verhoging

Loading player...
Die minister van indiensneming en arbeid, Thulas Nxesi, het Saterdag aangekondig dat die minimum loon vanaf 1 Maart tot R 27,58 per uur sal beloop. President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, verduidelik wat die invloed daarop vir die landbousektor is. Hy gesels saam met OFM joernalis, Dane Beisheim.
6 Feb 2024 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes