Hoe bly ek glo deur die bitter disse van die lewe?

Loading player...
Ervaar jy God se goedheid? Dit is dikwels 'n wilsbesluit wat ons moet neem, om te kies om Sy goedheid te bedink, ondersoek en te smaak,ten spyte van die bitter en suur disse wat die lewe soms uitdeel. Mag die Woord vir jou tot seën wees, want God is goed, ten spyte van, en, in die midde van... Skep moed, en kom proe en ervaar God se goedheid saam met Dawid, en saam met ons.
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min