Potchefstroom Sakekamer kies nuwe direksie ná voorsitter se uittrede

Loading player...
Die Potchefstroom Sakekamer het ’n nuwe direksie gekies nadat die voorsitter, Juanita Smit (neé Greyling), aangekondig het dat sy bedank. Smit, die kamer se eerste vrouevoorsitter, sê sy wil haar toespits op die uitbreiding van haar bemarkingsonderneming. Sy belowe sy sal steeds nou betrokke wees by die kamer, al is dit in ’n minder amptelike hoedanigheid.
28 Feb 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes