Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? 💡🚀 Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. 📚🎤 This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity…
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? 🌿 In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap – dikwels om…
Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors! 🐌 Snails and slugs can destroy young seedlings and leafy plants overnight. 🍃 Rust, powdery mildew and other fungal diseases can quickly spread through your garden. 🐛 Psylla can damage citrus…
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese “rewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏡🤝🌍 Hoe kan ontwikkeling én…
Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons ’n besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. ’n Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van ’n plaaslike gesin beland — en wat gevolg het, was ’n reis van toewyding, verantwoordelikheid en ’n diep liefde vir die natuur…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.