Wat om te doen as jy jou loflied, en lag, verloor het

Loading player...
Het jy dalk jou loflied, en lag, verloor? Die donker dieptes van die put waarin jy mag wees voel vir jou miskien menslik onmoontlik om uit te klim, en dalk is dit ook so? Ontdek weer die krag van lofprysing, en lag, in die Here, en Sy mag om te red! Mag die Woord vir jou tot seën wees
11 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min