Jaco en Heleen Lourens

Loading player...
Hulle gesels oor hulle passie vir sendingwerk, die worstel en genesing om `n kind te verloor, neem van sabbatsrus en waarmee hulle nou besig is.
31 Mar 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Lizelle Lotter

Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremdheid, haar vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde "CARE-not-CURE" as haar motivering.
8 Nov 44 min

Jessica Pieterse

Jessica shares her testimony of God walking with her through cancer, and the treasures she found in darkness. What an inspiring testimony.
1 Nov 36 min

Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik

Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek.
11 Oct 31 min