Kus tot Kruin - Die prag van die Tuinroete 09 Mei 2024

Loading player...
Dit is Meimaand en Fred bespreek die prag van die Tuinroete se inheemse omgewing en ook die energie en verskeidenheid wat ons oseaan bied in hierdie vroeë wintertyd.
9 May 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

💡 Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026

Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? 💡🚀 Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. 📚🎤 This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity…
8 Jun 12 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese “rewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏡🤝🌍 Hoe kan ontwikkeling én…
28 May 16 min