In stil wees en vertroue...regtig? Psalm 46

Loading player...
Wanneer dit voel of al die wiele wil afkom, en jou aarde in mekaar tuimel, hoe maklik is dit om regtig eenvoudig net stil te wees en te vertrou op die Here? En hoe 'doen' ons stil wees en vertroue op Hom...wat beteken dit? Psalm 46 bevat pragtige en kragtige sleutels wat jou kan help met jou wandel deur die stofpaaie van die lewe. Mag die Lewende Woord vir jou tot seen wees.
23 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min