Agra Draadloos Ep 114

Loading player...
Hierdie week kuier PD nie net op die plaas nie, maar ook in jou agterplaas. Hy kyk bietjie na die House Of Pets reeks wat tans beskikbaar is by Auas Vet Med. Hy gesels egter ook met Fanie Cronje oor splinternuwe veilingsnuus.
24 Jun 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 214

Franco Burger, n Agra Auctions Agent, gee die week vir ons die nuutste veilings nuus, en ons loer weer in by Welma Jurgens van Protek.
11 Nov 4 min

Episode 213

Dr Theuns Laubscher gee hierdie week vir ons verdere inligting rondom FMD, en ons hoor ook weer van Henno Badenhorst van Agra Auctions.
4 Nov 4 min

Episode 212

In die laaste episode van Oktober, hoor ons van Eugene Morkel, die Bestuurder van GoAgra in Windhoek. Asook Flip du Plessis, die Streeksbestuurder van Agra Auctions in die noorde.
29 Oct 3 min

Episode 211

Dr. Theuns Laubscher gee vir ons die week verdere gesondheids wenke vir jou diere, gepas tot die huidige seisoen.
14 Oct 3 min