Jaco Verwey, die president van die Goue Driehoek Kamer van Koophandel

Loading player...
Ons sluit vanaand se program af met nuus uit die Vaaldriehoek. Jaco Verwey, die president van die Goue Driehoek Kamer van Koophandel, gesels met die Sakeuur en spreek sy hoop uit dat die nuwe kabinet ‘n voorkeur sal gee aan ekonomiese groei sal gee voor sakesentrums dood bloei.
2 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes