ToekomsVenster: Die volmaakte offer van Jesus

Loading player...
Die genade van God is gratis, maar dit het ʼn wesenlike impak op die wyse waarop ons voortaan leef.
12 Jul 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min