Johann Els gesels met Amanda le Roux, stigter van Ariella Ministries, oor haar “Restoring Hope” bediening in Malawi, vanwaar sy so pas weer terug gekeer het.
23 Jul 2024 10AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die een wat wag” uit Psalm 103:12
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan.”
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe toe Paulus en Barnabas paaie geskei het in Handelinge 15.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.