Jy verdien om gehoor te word

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy verdien om gehoor te word” uit 1 PETRUS 2:12 NLV
“Handhaaf ’n voorbeeldige leefstyl onder die nie-Christene, selfs al kla hulle julle aan van wangedrag. Hulle sal dan julle goeie gedrag sien en God die eer daarvoor gee wanneer Hy kom rekenskap vra.”
30 Jul 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Die een wat wag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die een wat wag” uit Psalm 103:12
9 Apr 11AM 6 min

Wynand du Preez - Die gee van tiendes

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28
9 Apr 11AM 5 min

Jannie Pelser Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate!
7 Apr 11AM 5 min