Noord-Kaapse ekonomie groei stadig maar seker.

Loading player...
Die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel is druk besig met planne om die ekonomie hier ‘n hupstoot te gee. Maar aangesien die provinsie met die grootste oppervlak die kleinste bevolking huisves, is dit nie aldag maklik nie. Sharon Steyn van Kamer vertel meer.
22 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes