Kus tot Kruin - 'n Allegaartjie van Bewaringsonderwerpe - 01 Augustus 2024

Loading player...
In hierdie week se program gesels Fred 'n Allegaartjie van onderwerpe tov Bewaring.
Van Wêreld Erfenis, varswater vis bewaring, Hommeltuie en algemene Bio-diversiteit.
Luister gerus weer:
1 Aug 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min