Pelgrimsroete gee Oos-Vrystaatse dorpe 'n ekonomiese hupstoot

Loading player...
Pelgrimstogte het die laaste paar jaar in gewildheid geroei, reg oor wêreld en in Suid-Afrika. Die unieke tog kan nou ook in Sentraal Suid-Afrika ervaar word. Behalwe vir die ekonomiese voordeel hier, het dit ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat aangewakker onder toeriste. Renee Wolfaardt wat die Pelgrimsroetes in die Oos-Vrystaat begin het, vertel aan Karen van der Berg van OFM hiervan.
29 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes