Mike Bolhuis - Kuber en aanlynmisdaad - 2 Augustus 2024

Loading player...
Mike Bolhuis, Spesialis ondersoeker van Ernsitige geweld misdaad asook Ekonomiese en Kubermisdaad.
In ateljee was AO Naude asook Rupert Pretorius GPF - George - luister weer na die insiggewende gesprek rondom Kuber misdaad en misdaad in die SFM Streek.
2 Aug 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min