Gaan vir goud!

Loading player...
Met die Olimpiese Spele in volle swang, word daar ‘n oog op medaljes gehou. En ‘n mens kan met reg dalk wonder, hoekom presteer Suid-Afrika se atlete onder die vlak van ons bevolking. Die ekonoom, prof Waldo Krugel, verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê daar is heelwat ekonomiese redes waarom Suid-Afrikaanse atlete nie heeltemal presteer soos ‘n mens graag sou wou hê nie. Hy gesels met OFM se Karen van der Berg, hieroor.
30 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes