Regisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours

Loading player...
Noise & Neighbours ’n kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog
As ’n mens die musiek weglaat, kan Liza Ludick se nuwe kortfilm, Noise & Neighbours, eintlik as ’n stilprent geklassifiseer word. Tog, met treffende animasie en die hartroerende note van komponis Wesley West se klavier, spreek die stilte in hierdie film waarlik boekdele. Die kykNET Silwerskermfees is van 28-31 Aug 24
7 Aug 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Bonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee"

Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die bekroonde aanbieder Bonné de Bod kykers op 'n onvergeetlike reis na die wêreld se mees afgeleë wildernisgebiede. In hierdie geselskap vertel sy…
20 May 1PM 13 min

Hazel se geheim ontplof op Skemergrond — Carmen Maarman vertel alles

Haar storielyn is nou witwarm! Hazel het 'n geheim uitgehou wat haar lewe op 'n wenkbrou kan laat kantel — en Christine het dit op die lappe gebring. In dié gesprek gesels ons met die talentvolle Carmen Maarman oor die druk op haar karakter, die affair met Fabian, en wat…
13 May 1PM 8 min

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min